Come rain or shine we shall be merry and have FUN !!
Tinus & Renata chose the magical forest at Beloftebos to tie the knot and celebrate their love for one another. Everything about this day was real special – for example : it started drizzling during the ceremony and suddenly stopped when the vows was said and the sun popped out – it was like there was something much bigger then all of us smiling down at these two making a promise of a lifetime
They planted a tree to celebrate their love … something I think every couple must do when they get married. Such a great gesture, don’t you think?
Rain whilst taking pictures of the couple was a first for a me, but I think I handled it just fine – as I said, come rain or shine we shall have FUN
Never thought an umbrella would be the cause of such fun, spontaneous pictures. A cool wedding car is such a great ‘prop’ for the portraits at a wedding … and this car was just perfect for the vintage feel !!
The photo booth was great fun : a big shout out to Claudi Versteeg for capturing such awesome moments. You are one awesome assistant and without you it would be hard to do what I do
May love & happiness rain down onto the 2 of you, Tinus & Renata, and may your life be filled with blessings.
x











































































Julle twee! Dit was magic! En julle twee is perfek – vir mekaar en bymekaar!
Lief julle baie.
I just so LOVE your work!
Absoluut STUNNING!! Julle het fantastiese memories van hierdie mooi dag!
OOOOoooo dit is WOW, SUPER stunning!!! Love dit!! Wens die aand kon verewig aanhou…dit was so so lekker!! Well done, Carmen!!!!
Die fotos is absoluut stunning verby!!!! Well done!!!
Pragtig ,bly ek kon daar wees , ek het dit vreeslik geniet,julle lyk pragtig
Mag julle n geseende getroude lewe saam he
God bless you
een woord: “PERFECTION! ”
PS: Carmen – jys legendary!
WOW! Stunning verby!!
Unbelievably beautiful!!!!!!!
Al die fotos is pragtig!! Carmen jy mag maar! Renata en tinus, baie geluk! My gunsteling is nommer 35. Renata jys pragtig!! mooi wense vir jul huwelik!!
Sjoe, dit is STUNNING. Alles is mooi, van die bruid, bruidsmeisies se rokke, decor. dit lyk magic.
Baie geluk Tinus en Renata! Mag die Here julle ryklik seen en altyd die middelpunt van julle bestaan en verhouding wees.
Dit is stunning fotos, baie geluk julle!
Outydse sjarme, met tonne pret, liefde en geluk. Baie geluk Tinus en Renata. Gods rykste seëninge op julle huwelik
A really beautiful portfolio, filled with memories that will last a lifetime. Tinus and Renata you are a stunning couple.
Hi julle twee. Baie geluk en baie seen. Renata, jy is ‘n pragtige aanwins tot ons familie. Ons is so trots op ons drie kinders en dank die Here elke dag vir hulle. Carmen, jou foto’s wys wie hulle werklik is, baie dankie vir jou ongelooflike bydrae, want dit is wat by ons gaan bly vi altyd! Ek sou niks aan die dag en die gebeure anders wou he nie. Dit was perfek!
Julle lyk pragtig.
Dit was heerlik dankie.
Seeninge vir julle – pray together and you will stay together.
Tannie Phileen
net jammer ek is nerens te sien op die foto’s nie
xxx
Baie Geluk met die begin van jul lewe saam. Geniet die wittebrood, ons sal bymekaar uitkom as julle terugkom!
Tinki en Nati
Dis was ‘n besonderse dag en ons is baie dankbaar dat ons die spesiale dag saam julle kon ervaar. Mag julle ryklik geseen word en mag jul vir ewig die vrugte van liefde met jul dra.
Julle is ‘n “rolmodel” paartjie en die fotos weerspieel ook jule persoonlikhede en liefde vir mekaar.
Mag julle altyd vreugde in mekaar vind en mag jul as een groei in jul sprokies huwelik.
Baie liefde
xxx
Tinki en Nati
Ons is baie dankbaar dat ons die spesiale dag saam jul kon ervaar.Julle was absoluut pragtig en die fotos is ‘n ware weerspieeling van jul twee se besonderse persoonlikhede.
Julle is ‘n rolmodel paartjie en mag jul as een groei en mag jul die vrugte van liefde dra in julle pad vorentoe.
Geniet die wittebrood en sien jul binnekort.
Baie Liefde
xxx
Baie geluk Tinus en Renate julle is n pragtige paartjie saam.
Baie geluk julle tweetjies! As julle huwelik so mooi soos julle bevestiging gaan wees, gaan daar baie jare van alles wat mooi is op julle wag! Julle het regtig uiters mooi gelyk!
Dit is stunning -verskriklik geluk.
Julle troue het ongelooflik strokiesprentagtig mooi gelyk! baie geluk thinus en renata! mag voorspoed, liefde en geluk julle altyd by bly! hendri en angelique