‘Trip over love, you can get up. Fall in love and you fall forever …’
Tanja & Ryno are very dear friends of mine and I had an absolute blast taking their wedding pics
So special to be part of a wedding when you know the people very well and can see & feel the excitement of this very moment they have been talking about for soooo long!
Everything was just perfect, Tanja looked amazing, Ryno nervous as can be
– surrounded by the love of their family & friends.
Wishing you a very very blessed life together as Mr & Mrs Booysen – yeah, yeah, tripple yeah: you are husband & wife !!!!!
x





























































Wow, wow, wow!!! Baie dankie vir ongelooflike foto’s, Carmen! Mwha xx
Amazing pics Carmen! En ryno en tanja julle 2tjies amazing!!!
Baie geluk Tanja & Ryno! Carmen, WOW! Natuurlike lig & BAIE talent! Stunning…
dit is super stunning verby!! n regte droompaartie.
STUNNING fotos!!!
Alles was pragtig verby!
Dis Beautifull!!! Tanja jy het soooooo mooi gelyk!!
Tanja jou troufotos is beyond amazing!Carmen jy mag maar!!!
Tanja dit is ongelooflik mooi. Jy het stunning gelyk!!
Baie baie mooi, was ‘n ongelooflike lekker troue met ‘n amazing couple> Dankie ons het dit baie geniet. Baie mooi Carmen xxx
They are a beautiful couple….. great shots!!!
Julle het so mooi gelyk, julle almal! Baie geluk weereens.
This is soooo BEAUTIFUL!
Pragtige fotos! Tanja jy het baie baie mooi gelyk!
ongelooklik mooi Tanja!!!!!!!
Tanja, jy het so mooi gelyk en die foto’s is stunning!
BEAUTIFUL !!!!! Sjoe Tanja, jy het uit-die-boeke-uit mooi gelyk. BAIE geluk !!!!!
WOW!! Congratz!!
Sjoe dit is ongelooflike mooi foto’s. Kan sien julle het julle dag geniet. (Fotograaf 100% vir jou)
Tanja & Ryno 1 Okt was ‘n lieflike dag vir julle – so bly ek kon ook daar wees. Alles was purrfek! Die foto’s is ongelooflik pragtig!!! Net komplimente aan Carmen – wie sou nou kon dink dat die brug waaroor ek also baie gery het en nog gaan ry – so nostalgies mooi kan lyk!!!!
die fotos is stunning Tanja!!!!