Izanne you looked AMAZING … absolutely breathtakingly BEAUTIFUL !!
Everything about this day was perfect. The wedding reception was hosted at D’Aria Wine Estate in Durbanville, the decor done by To-Nett’s … and they had a black Cadillac : need I say more?
Loved every minute documenting this wedding – thanks for choosing me to capture these super special memories!!
xx much love xx







































Toe jy op Facebook gesê het jy gaan ‘n dag lank werk met ‘beauty’ op jou rekenaar toe jy ge-edit het, het jy nie gejok nie. Alles is ‘beautiful’, maar (natuurlik) veral die bruid. Mnr & Mev du Plessis gaan so happy wees!!!
Love dit Carmen! Jyt al die geluk en vreugde en liefde op ons spesiale dag vasgevang!! Het die beste fotograaf gehad!! Hehehe
My Oh my !!!! Dit is pragtig. Carmen baie dankie dat jy hierdie spesiale dag vir ons sooo vasgevang het. Twee pragtige kinders. Baie trots.!!
Beautiful pics!!! Well captured. Do you have more of the bride in her dress and her accessories?
Hey Charlene. Yip daar is veel meer foto’s, hierdie is net my favorite wat die storie die beste vertel
x
Die fotos is beyond beautiful!!!Mens kan net nie ophou kyk nie!Weereens geluk egpaar Du Plessis-dit was voorwaar n aand om te onthou!
Goeie Griet, maar dis B E A U T I F U L L fotos! Well done Carmen! Izanne & Jean, julle sal moet inskryf vir kompetisies – julle gaan soooo wen! Pragtig! Dankie vir ‘n heerlike troue. xx
Pragtige foto’s wat getuig van Jean en Izanne se mooi van binne en buite! Dankie Carmen dat jy ook hul dag so spesiaal vir hulle vasgevang het.
Boeta en Zanie, julle het so mooi gelyk! WOW….hoendervleis. Carmen dankie, jy is werklik uitstekend!!!
Sjoe – wie sou kon dink die ou klein swartkop dogtertjie sou so ‘n pragtige, pragtige vrou word! Die fotos vang die magic van die hele troue vas. ‘n Wen kombinasie….
Awesome verby!!!
Izanne – liewe Hemel jy was ‘n Breathtakingly stunning bruid!!!!!! Maar jy’s in elk geval nog altyd PRAGTIG-VERBY!!!! Jy het soooooo ongelooflik mooi gelyk – elke foto ‘n hoendervleis-oomblik. Stunning Stunning foto’s!!!Ek kan sien jy’s ongelooflik gelukkig – mag dit vir altyd so wees!
Jean – jy het glad nie afgesteek teen die mooie bruid nie – jy het baie handsome gelyk. Pas mekaar mooi op nê!