There is something about a farm wedding … that makes it sooo extremely REAL. No fuss, just easy going. Maybe it is because everyone had to do a roadtrip to get there? And boy do I love a roadtrip
Everything about this day was perfect. I have come to the realization, the less you fuss about your special day – the more special it will turn out to be … trust me : it is true!
Jeanette & Christiaan : you two birds are quite a special breed
Love you much and thanks sooo much for choosing me to capture these memories of a day never to be forgotten.
x enjoy x
Big shout out to Rocky Love Emily for the beautiful cake!!!





































Kan nie glo julle is môre alweer ‘n week getroud nie! Geluk met die “een week” anniversary
Laas week die tyd het ons geskarrel om betyds te wees vir ons pedi’s…
Die Diepkloof-plaas-makietie was heerlik verby van begin tot einde! NOU nog spyt ek het nie vir seconds gegaan met die troukoek nie!
Jeanette en Christiaan, julle het pragtig gelyk! Die foto’s is baie mooi en getuig van julle onblusbare bron van energie!
Love the pics in the field of flowers so beautiful
STUNNING!!!
Dis ongelooflik mooi!!!!!!
Just lovely.
Awesome fotos!!!
Wow, sulke mooi mense wat so mooi op kamera vasgevang is. Liefde en seen vir julle!
Dit lyk vir my na die ultimate familieplaastroue! Pragtige mense. Wat ‘n mooi bruid en wat ‘n trotse bruidegom. Net die Here se beste vir julle pad saam.
Nog ALTYD gesê en geweet jy is ‘n mooie (indien nie die mooiste) dame met jou diep kuiltjies!! Pas haar mooi op Christiaan. Pragtige foto’s!!!
Brilliant, beautiful, nice young couple.
REALLY FUNNY that last one!!
Love, Daniel
Sooo mooi julle! Voel amper asof ek hier kyk na familie foto’s. Mag God julle styf vashou in Sy veilige hande x
Oh wow!!! Breathtaking! The couple, the venue, the photo’s!! Loved the ones in the field with nature all around. Aaaargh, now I want to do it all over again too!!!
Baie Geluk julle twee, julle is pragtig saam!!
Sjoe, die foto’s is ongelooflik mooi. Dit was so spesiaal om die troue by te woon en ek is baie bly dat ek nou die foto’s kan sien. En een van die dae hou ons weer troue?!